Erotiek en 'n verslawende dwelmmiddel het die volgende in gemeen:daar is 'n dwingende plesierelement waarmee 'n deel van ons wil, en 'n deel van ons nie wil saamwerk nie. Vanaf die vroegste tye het die mens probeer om erotiek te geniet,sonder dat dit 'n mens in die proses vernietig. Gemeenskappe en godsdienste kan gedefinieer word deur die wyse waarop hul die strikvraag probeer oplos. Poligamie, monogamie met terughouding, monogamie met buite egtelike verhoudings,monogamie met prostitusie,reeksmonogamie.
Show full text